Keith Allen (akteur)

Keith Allen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 September 1953 (1953-09-02)
Nasionaliteit Brits
Kinders 6; insluitende:
Lily en Alfie Allen
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith Allen (gebore 2 September 1953) is 'n Britse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shallow Grave (1994), The Others (2001), en 24 Hour Party People (2002).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy